Staal No. 0446:Mingerhout (Z.Afr.)
Botanische naam:Adina microcephala Hiern. ; var galpini (Oliv.) Hiern
Familie:Rubiaceae
Nat. verspr. geb.:langs de rivieren van Z en ZO Afrika
Herkomst monster:Z.Afrika
Vol. massa:800-1000 kg/m3
Andere namen:Matumi (Eng.), Matoemi
Techn. gegevens:"Draad normaal krullerig en onegalig. Tekstuur baie fijn en egalig. Spinthout met ligroos skijnsel, die kernhout is geel en sluit dikwels bij ouer bome bruin en zwart merke in. Dit is baie duursaam en bestand teen termiete. Kan met 'n masjien redelijk gesaag (waarskijnlik vanweë sij vetterigheid) en geskaaf word en, ofskoon 'n handskaaf geneig is om oor die oppervlakte te glij, kan 'n uitstekende afwerking verkrij word".
Gebruik: "Word op die mijne vir gidsblokke en masjienlaers gebruik. Dit word ook gebruik vir die maak van waens, omheiningspale, voetstukke en in een sekere mate vir meubels. Hier die hout maak pragtige en duursame vloerblokkies".
Gebruik:"Word op die mijne vir gidsblokke en masjienlaers gebruik. Dit word ook gebruik vir die maak van waens, omheiningspale, voetstukke en in een sekere mate vir meubels. Hier die hout maak pragtige en duursame vloerblokkies".
Opmerking:Verw. namen: Transvaalteak, African teak
[pakket 58, mei 1967]

afdrukken        venster sluiten