Staal No. 0447:Terblans (Z.Afr.)
Botanische naam:Faurea macnaughtonii Phillips
Familie:Proteaceae
Nat. verspr. geb.:klein gebied in Z.Afrika
Herkomst monster:Z.Afrika
Vol. massa:900-1000 kg/m3
Andere namen:isefo
Techn. gegevens:"Die hout is bruin tot donkerbruin van kleur en het hier en daar donkerder vlekke. Die hout is duursaam, uiters hard, moeilik om te bewerk, en swaar op gereedskap".
Gebruik:"Die uitstaande eienskap van hier die soort hout is die opvallende vlam en as dit nabij die straal gesaag word, maak dit 'n baie mooi paneel uit. Dit maak 'n goeie vloerblok of dwarsarm".
[pakket 58, mei 1967]

afdrukken        venster sluiten