Staal No. 0443: | Kambdebo stinkhout |
Botanische naam: | Celtis africana Burm.f. |
Familie: | Ulmaceae |
Nat. verspr. geb.: | Z Afrika tot in Abessinië |
Herkomst monster: | Z.Afrika |
Vol. massa: | 700-800 kg/m3 |
Andere namen: | Camdeboo stinkhout, witstinkhout, umvumvu. |
Techn. gegevens:"Die kleur van die hout wissel van ligstrooi tot liggeel bruin dikwels met donker onegalige vlekke. Bij die bewerking van die hout met die hand of masjien word daar geen moeilikheid ondervind nie. Bij die saag is daar 'n geringe neiging tot wollerigheid. Dit is matig hard en geneig om taai te wees, en dit kan pragtig geskaaf of met sandpapier geskuur word. Vir buig is dit een van die nuttigste houtsoorte". | |
Gebruik:"Weens sij voortreflike buigeienskappe word dit gebruik vir watentboë, gesplete graafstele en vir gebuigde hout stoele en meubels. Verder vir jukke, jukskeie, bagasie en ligte waentjies, panele en rame." | |
[pakket 58, mei 1967] |